Brief - Fernel R. Abrahams
Tiaan Lotter (Prezi) se aanlyn-aanbieding bevat 'n goeie ontleding met waardevolle letterkundige inligting vir graad 10's.
Sy ontleding raak onder meer aan belangrike aspekte soos:
- Gedetailleerde analise van die gedig as vrye vers
- "Ma" (Krog) as interteks vir "Brief"
- Die ooreenkomste tussen Krog en Abrahams se gedigte
- Die verskille tussen Krog en Abrahams se gedigte
Let wel: Lotter se getikte weergawe van die gedig stem nie 100% tipografies ooreen met die gepubliseerde gedig nie. Tydens studie moet die gepubliseerde gedig (Woordreise Bl.135) krities beskou word i.t.v. tipografie, hoofletter- en leestekengebruik.
Opmerkings