Slaan oor na hoofinhoud

Plasings

Glansitem

Skryfformate: Dagboek

Dagboekinskrywing 'N DAGBOEKINSKRYWING IS JOU MANIER OM TE VERWERK WAT OP 'N SPESIFIEKE DAG MET JOU GEBEUR HET.  DIT IS SLEGS VIR JOU Oë BEDOEL, DAAROM IS DIT EERLIK EN PROPVOL EMOSIE. JY AANVAAR DAT AL DIE ROLSPELERS/ KARAKTERS BEKEND IS AAN JOU LESER, EN NOEM HULLE OP HULLE NAME SOOS JY GEWOONLIK MAAK. Begin met die dag en datum (volledig uitgeskryf) regs of links bo. Onderstreep dit . Jy kan, maar hoef nie, met Liewe Dagboek   begin. Skryf in die verlede tyd oor dinge wat reeds gebeur het. Beskryf in die teenwoordige tyd hoe jy nou voel. Skryf in die eerste persoon. Gebruik eenvoudige taal. Jy mag jou emosies oordryf. Gebruik klemtekens en leestekens om gevoel oor te dra. Verwys na "vandag", "môre" ens. as jy na dae verwys.  VOORBEELD (PLATINUM BL. 222  AKT. 7  ~  GRAAD 8 LB ) Dinsdag, 11 September Wat 'n dag! Wat 'n absolute sirkus!  Terwyl ek gisternag buite staan, besig om die liggies dooeeerrrrrr op Moed

Jongste plasings

Sinne

Beskrywende tekste

Skryfformate: Die argumenterende opstel

Taalkunde: Byvoeglike naamwoorde

Taalkunde: Voegwoorde

Gr. 8: Heer Halewijn, alias Bloubaard

Skryfformaat: Instruksieteks

Skryfformaat: Dialoog

Skryfformaat: Vriendskaplike brief

Eenbedryf: Die volmaakte huwelik